Joseph Mazzello | |
Geboortenaam | Joseph Francis Mazzello III |
---|---|
Geboorte | 21 September 1983 Rhinebeck, New York, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1990–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joseph Mazzello (gebore 21 September 1983) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jurassic Park (1993), The Cure (1995), The Social Network (2010), en G.I. Joe: Retaliation (2013). Hy vertolk die rol van John Deacon in die 2018 rolprent Bohemian Rhapsody.