Joseph Millson | |
Geboorte | 27 April 1974 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joseph Millson (gebore 27 April 1974) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Casino Royale (2006) en in die televisiereekse The Sarah Jane Adventures (2007) en The Last Kingdom (2015).