Joseph P. Kerwin

Joseph P. Kerwin
Joseph P. Kerwin in September 1971
Gebore
Joseph Peter Kerwin

19 Februarie 1932 (1932-02-19) (92 jaar oud)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepRuimtevaarder
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "ander"

Joseph Peter Kerwin (19 Februarie 1932 – ; Kaptein, Amerikaanse Vloot) is 'n Amerikaanse dokter en voormalige Nasa-ruimtevaarder. Hy was 'n wetenskaplike vlieënier van die Skylab-2-missie vanaf 25 Mei tot 22 Junie 1973. Hy was die eerste dokter wat gekeur is vir ruimtevaarderopleiding. Hy was deel van Nasa se Ruimtevaardergroep 4-inname.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne