Josh Hawley | |
Amerikaanse Senator van Missouri
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 3 Januarie 2019 | |
Voorafgegaan deur | Claire McCaskill |
---|---|
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 31 Desember 1979 Springdale, Arkansas, V.S.A. |
Politieke party | Republikeins |
Kind(ers) | 2 |
Joshua David Hawley (gebore op 31 Desember 1979) is 'n Amerikaanse prokureur en Republikeinse politikus wat as die junior senator vir Missouri in die senaat van die Verenigde State dien. Senator Hawley het van 2017 tot 2019 as die 42ste prokureur-generaal vir Missouri gedien, voordat hy die Demokratiese senator Claire McCaskill in die 2018 senaatsverkiesing in Missouri verslaan het. Op 40-jarige ouderdom is hy die jongste lid van die Amerikaanse senaat. [1]