Josh O'Connor | |
![]() | |
Geboortenaam | Joshua Mathias O'Connor |
---|---|
Geboorte | 20 Mei 1990 Southampton, Engeland |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en komponis |
Aktiewe jare | 2012–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Josh O'Connor (gebore 20 Mei 1990) is 'n Engelse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cinderella (2015), God's Own Country (2017), en Only You (2018), en in die televisiereeks The Crown (2016).