Josh Segarra

Josh Segarra
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joshua Segarra
Geboorte 3 Junie 1986 (1986-06-03) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Josh Segarra (gebore 3 Junie 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Trainwreck (2015) en in die televisiereekse Arrow (2012) en Chicago P.D. (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne