Joshua Jackson | |
![]() | |
Geboortenaam | Joshua Browning Carter Jackson[verwysing benodig] |
---|---|
Geboorte | 11 Junie 1978 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1991–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joshua Jackson (gebore 11 Junie 1978) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent D2: The Mighty Ducks (1994) en in die televisiereekse Dawson's Creek (1998), Fringe (2008), en The Affair (2014).