Joshua Leonard

Joshua Leonard
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joshua Granville Leonard
Geboorte 17 Junie 1975 (1975-06-17) (49 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joshua Leonard (gebore 17 Junie 1975) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Blair Witch Project (1999), Humpday (2009), en If I Stay (2014), en in die televisiereeks Togetherness (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne