Joy Behar

Joy Behar
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Josephine Victoria Occhiuto
Geboorte 7 Oktober 1942 (1942-10-07) (82 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joy Behar (gebore 7 Oktober 1942) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hiding Out (1987), Manhattan Murder Mystery (1993), Hall Pass (2011), en Ice Age: Continental Drift (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne