Joy-Maria Frederiksen

Joy-Maria Frederiksen
Geboorte 21 Mei 1964 (1964-05-21) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joy-Maria Frederiksen (gebore 21 Mei 1964) is 'n Deense aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Roser og persille (1993) en The Substitute (2007), en in die televisiereeks Jeg ville ønske for dig (1995).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne