Joyce Grenfell

Joyce Grenfell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joyce Irene Phipps
Geboorte (1910-02-10)10 Februarie 1910
Sterfte 30 November 1979 (op 69)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joyce Grenfell (10 Februarie 1910 – 30 November 1979) was 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Stage Fright (1950), The Happiest Days of Your Life (1950), Laughter in Paradise (1951), en The Americanization of Emily (1964).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne