Joyce Jameson

Joyce Jameson
Geboorte (1932-09-26)26 September 1932
Sterfte 16 Januarie 1987 (op 54)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Tyler Barnes (b. 1953)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joyce Jameson (26 September 1932 – 16 Januarie 1987) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Apartment (1960), Tales of Terror (1962), Death Race 2000 (1975), en The Outlaw Josey Wales (1976).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne