Joyce Randolph

Joyce Randolph
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joyce Sirola
Geboorte 21 Oktober 1924
Detroit, Michigan, Verenigde State
Sterfte 13 Januarie 2024 (op 99)
Manhattan, New York, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1950-2024
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joyce Randolph (gebore 21 Oktober 1924 - 13 Januarie 2024) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Everything's Jake (2006) en in die televisiereekse The Honeymooners (1955), The Doctors and the Nurses (1962), en Hi Honey, I'm Home (1991).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne