Judd Hirsch

Judd Hirsch
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Judd Seymore Hirsch[1]
Geboorte 15 Maart 1935 (1935-03-15) (89 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1959–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Judd Hirsch (gebore 15 Maart 1935) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ordinary People (1980), Independence Day (1996), en A Beautiful Mind (2001), en in die televisiereeks Taxi (1978).

  1. Fisher, James (2011). Historical Dictionary of Contemporary American Theater. Lanham, Md.: Scarecrow Press. p. 360. ISBN 9780810855328. Besoek op 4 Augustus 2014. Born Judd Seymore Hirsch in the Bronx

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne