Judge Reinhold | |
![]() | |
Geboortenaam | Edward Ernest Reinhold, Jr. |
---|---|
Geboorte | 21 Mei 1957 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1979–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Judge Reinhold (gebore 21 Mei 1957) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fast Times at Ridgemont High (1982), Beverly Hills Cop (1984), Beverly Hills Cop II (1987), en Beverly Hills Cop III (1994).