Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Julia Campbell | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1984–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Julia Campbell (gebore 12 Maart 1962) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Romy and Michele's High School Reunion (1997) en in die televisiereekse Dexter (2006) en Justified (2010).