Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Julia Davis | |
Geboortenaam | Julia Charlotte L. Davis |
---|---|
Geboorte | 25 Augustus 1966 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1994–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Julia Davis (gebore 25 Augustus 1966) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Love Actually (2003) en in die televisiereekse Nighty Night (2004) en Camping (2016).