Julia Pace Mitchell | |
Geboortenaam | Julia Annette Mitchell |
---|---|
Geboorte | 14 September 1985 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en assistentregisseuse |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Julia Pace Mitchell (gebore 14 September 1985) is 'n Amerikaanse aktrise en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Meet Bill (2007), Notorious (2009), en Faster (2010), en in die televisiereeks The Young and the Restless (1973).