Julia Sawalha

Julia Sawalha
Geboorte 9 September 1968 (1968-09-09) (56 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Julia Sawalha (gebore 9 September 1968) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Chicken Run (2000) en in die televisiereekse Press Gang (1989), Absolutely Fabulous (1992), en Jonathan Creek (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne