Julia Stiles

Julia Stiles
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Julia O'Hara Stiles
Geboorte 28 Maart 1981 (1981-03-28) (43 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Julia Stiles (gebore 28 Maart 1981) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 10 Things I Hate About You (1999), Save the Last Dance (2001), The Prince and Me (2004), en Silver Linings Playbook (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne