Julian Fellowes | |
Geboorte | 17 Augustus 1949 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Julian Fellowes (gebore 17 Augustus 1949) is 'n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gosford Park (2001), Separate Lies (2005), en From Time to Time (2009), en in die televisiereeks Downton Abbey (2010).