Julie Bowen

Julie Bowen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Bowen in 2015

Geboortenaam Julie Bowen Luetkemeyer
Geboorte 3 Maart 1970 (1970-03-03) (54 jaar oud)
Baltimore, Maryland, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Julie Bowen (gebore 3 Maart 1970) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Happy Gilmore (1996) en Horrible Bosses (2011), en in die televisiereekse Ed (2000) en Modern Family (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne