Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Julie Cox | |
Geboorte | 24 April 1973 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | Luke |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Julie Cox (gebore 24 April 1973) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Felicia's Journey (1999) en The Oxford Murders (2008), en in die televisiereeks Tales from the Crypt (1989).