Julie Delpy

Julie Delpy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 21 Desember 1969 (1969-12-21) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Leo (b. 2009)
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en regisseuse
Aktiewe jare 1978–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Julie Delpy (gebore 21 Desember 1969) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Trois couleurs: Blanc (1994), Before Sunrise (1995), Before Sunset (2004), en 2 Days in Paris (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne