Julie Dreyfus | |
Geboorte | 24 Januarie 1966 |
---|---|
Nasionaliteit | Frans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Julie Dreyfus (gebore 24 Januarie 1966) is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kill Bill: Vol. 1 (2003), Kill Bill: Vol. 2 (2004), Inglourious Basterds (2009), en Kill Bill: The Whole Bloody Affair (2011).