Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Julie Engelbrecht | |
Geboorte | 30 Junie 1984 |
---|---|
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Julie Engelbrecht (gebore 30 Junie 1984) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Before the Fall (2004), The Red Baron (2008), en The Last Witch Hunter (2015), en in die televisiereeks The Strain (2014).