Julie Hagerty | |
Geboortenaam | Julie Beth Hagerty[1] |
---|---|
Geboorte | 15 Junie 1955 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Julie Hagerty (gebore 15 Junie 1955) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Airplane! (1980), Airplane II: The Sequel (1982), Freddy Got Fingered (2001), en She's the Man (2006).