Juliet Mills

Juliet Mills
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Juliet Maryon Mills
Geboorte 21 November 1941 (1941-11-21) (83 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders
  • Melissa Miklenda
  • Sean Alquist
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1942–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Juliet Mills (gebore 21 November 1941) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Avanti! (1972) en in die televisiereekse Nanny and the Professor (1970) en Passions (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne