Juliet Prowse

Juliet Prowse
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Juliet Anne Prowse
Geboorte (1936-09-25)25 September 1936
Sterfte 14 September 1996 (op 59)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1955–1995
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Juliet Prowse (25 September 1936 – 14 September 1996) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente G.I. Blues (1960) en Can-Can (1960), en in die televisiereekse Burke's Law (1963) en The Danny Thomas Hour (1967).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne