Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Julio Cesar Cedillo | |
Geboorte | 1970 (54–55 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Julio Cesar Cedillo (* 1970) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Three Burials of Melquiades Estrada (2005), The Mist (2007), Cowboys & Aliens (2011), en Sicario (2015).