Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Julius Harris | |
Geboorte | 17 Augustus 1923 |
---|---|
Sterfte | 17 Oktober 2004 (op 81) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Julius Harris (17 Augustus 1923 – 17 Oktober 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Live and Let Die (1973), The Taking of Pelham One Two Three (1974), King Kong (1976), en Darkman (1990).