June Elvidge

June Elvidge
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1893-06-30)30 Junie 1893
Sterfte 1 Mei 1965 (op 71)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

June Elvidge (30 Junie 1893 – 1 Mei 1965) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Power and the Glory (1918), The Moral Deadline (1919), The Social Pirate (1919), en Beauty's Worth (1922).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne