June Squibb

June Squibb
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam June Louise Squibb
Geboorte 6 November 1929 (1929-11-06) (95 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1958–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

June Squibb (gebore 6 November 1929) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente In & Out (1997), About Schmidt (2002), Would You Rather (2012), en Nebraska (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne