Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
June Whitfield | |
Geboortenaam | June Rosemary Whitfield |
---|---|
Geboorte | 11 November 1925 |
Sterfte | 28 Desember 2018 (op 93) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | Suzy Aitchison |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1944–2016 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
June Whitfield (11 November 1925 – 28 Desember 2018) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Carry on Abroad (1972), Jude (1996), en Absolutely Fabulous: The Movie (2016), en in die televisiereeks Absolutely Fabulous (1992).