Jung Chang

Jung Chang
Jung Chang in 2010.
Gebore25 Maart 1952
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk[1]
BeroepSkrywer
Termyn1986 tot op hede
EggenootJon Halliday (geskiedkundige)
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "termyn"

Jung Chang (張戎|s=张戎 oftewel Chang Jung), (tʂɑ́ŋ ɻʊ̌ŋ), gebore op 25 Maart 1952) is a Chinees-gebore Britse skrywer wat tans in Londen woon. Sy is die bekendste om haar familie-outobiografie, Wild Swans, waarvan meer as tien miljoen eksemplare wêreldwyd verkoop is, maar wat verban is in die Volksrepubliek China.

Haar 832-bladsy biografie van Mao Zedong, Mao: The Unknown Story, wat saam met haar man, die Ierse geskiedkundige Jon Halliday (geskiedkundige) geskryf was, was in Junie 2005 gepubliseer.

  1. "Turning the page on the Asian mystique" Geargiveer 24 Junie 2010 op Wayback Machine, The Jakarta Post, 31 Maart 2010

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne