Suid-Afrika o/20 | ||||
Unie | Suid-Afrikaanse Rugbyunie (SARU) | |||
Bynaam(e) | Baba Bokke | |||
Embleem | Springbok en protea | |||
Afrigter(s) | George Cronje | |||
Kaptein(s) | Bafana Nhlkeo | |||
|
||||
Statistiek
| ||||
---|---|---|---|---|
Eerste internasionale wedstryd | ||||
Suid-Afrika o/20 108 – 18 VSA o/20 (6 Junie 2008) | ||||
Grootste oorwinning | ||||
Suid-Afrika o/20 108 – 18 VSA o/20 (6 Junie 2008) | ||||
Grootste nederlaag | ||||
Suid-Afrika o/20 7 – 36 Nieu-Seeland o/20 (17 Junie 2010) | ||||
Wêreldbeker | ||||
Verskynings | 13 (Eerste in 2008) | |||
Beste uitslag | Wenner (2012) | |||
Amptelike webwerf | ||||
www.sarugby.co.za/teams?task=getTeam&teamid=junior | ||||
Unie webwerf | ||||
www.sarugby.net |
Die Junior Bokke (of Baba Bokke) is Suid-Afrika se nasionale onder-20 rugbyspan. Hulle neem sedert 2008 aan Wêreldrugby se o/20-kampioenskap deel. Die onder-20 toernooi vervang die vorige onder-19 en onder-21 wêreldkampioenskappe. Die Junior Bokke is in 2012 as die wêreldkampioene aangewys nadat hulle die "Baby Blacks" met 22–16 op Nuweland verslaan het.[1]