Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Juno Temple | |
Geboortenaam | Juno Violet Temple |
---|---|
Geboorte | 21 Julie 1989 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Juno Temple (gebore 21 Julie 1989) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Atonement (2007), Mr. Nobody (2009), Horns (2013), en Maleficent (2014).