Jurnee Smollett-Bell

Jurnee Smollett-Bell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jurnee Diana Smollett
Geboorte 1 Oktober 1986 (1986-10-01) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jurnee Smollett-Bell (gebore 1 Oktober 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Great Debaters (2007) en Hands of Stone (2016), en in die televisiereekse Friday Night Lights (2006) en Underground (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne