Justin Baldoni

Justin Baldoni
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Justin Louis Baldoni
Geboorte 24 Januarie 1984 (1984-01-24) (41 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Justin Baldoni (gebore 24 Januarie 1984) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Clouds en in die televisiereekse My Last Days (2012), Madam Secretary (2014), en Jane the Virgin (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne