Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Justin Chatwin | |
Geboorte | 31 Oktober 1982 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Justin Chatwin (gebore 31 Oktober 1982) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente War of the Worlds (2005), The Invisible (2007), en Dragonball: Evolution (2009), en in die televisiereeks Shameless (2011).