Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Justin Guarini | |
Geboortenaam | Justin Eldrin Bell |
---|---|
Geboorte | 28 Oktober 1978 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Justin Guarini (gebore 28 Oktober 1978) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente From Justin to Kelly (2003), Fast Girl (2008), en Romeo and Juliet (2014), en in die televisiereeks American Idol (2002).