Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Justin Kelly | |
Geboorte | 7 Maart 1992 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2007–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Justin Kelly (gebore 7 Maart 1992) is 'n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Maps to the Stars (2014) en Lost After Dark (2015), en in die televisiereekse Warehouse 13 (2009) en Open Heart (2015).