Justin Kirk

Justin Kirk
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 28 Mei 1969 (1969-05-28) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Justin Kirk (gebore 28 Mei 1969) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Love! Valour! Compassion! (1997) en Last Love (2013), en in die televisiereeks Weeds (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne