Justin Long

Justin Long
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Justin Jacob Long
Geboorte 2 Junie 1978 (1978-06-02) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Justin Long (gebore 2 Junie 1978) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jeepers Creepers (2001), Accepted (2006), Live Free or Die Hard (2007), en Tusk (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne