Justine Lupe

Justine Lupe
Geboorte 31 Mei 1989 (1989-05-31) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Justine Lupe (gebore 31 Mei 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Frances Ha (2012) en in die televisiereekse Madam Secretary (2014), Snowfall (2017), en Mr. Mercedes (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne