KI-Veiligheidsberaad

Bletchley Park .

Die KI Veiligheidsberaad was 'n internasionale konferensie wat die veiligheid en regulering van kunsmatige intelligensie bespreek het. Dit is op 1–2 November 2023 by Bletchley Park, Milton Keynes, Verenigde Koninkryk, gehou.[1] Dit was die eerste wêreldberaad ooit oor kunsmatige intelligensie, en het sederdien 'n herhalende gebeurtenis geword.

  1. "AI Safety Summit". AISS 2023 (in Engels (VK)). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2023. Besoek op 1 November 2023.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne