KV37 | ||
Grafkelder van 'n onbekende | ||
Die plan van KV37. | ||
Ligging | Vallei van die Konings | |
Land | Egipte | |
Ontdek | 1899 | |
Uitgrawings deur | Victor Loret (1899) Universiteit van Basel (2016-'17) | |
← Vorige KV36 Volgende →
KV38 |
KV37 is 'n grafkelder in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Die teenwoordigheid van begrafnisflesse en beenfragmente dui daarop dat dit vir 'n begrafnis gebruik is, waarskynlik in die 18de Dinastie. Dit is egter onbekend wie die oorspronklike eienaar was.[1]