KV42

KV42
Die grafkelder van Meritre-Hatsjepsoet
Fragment van 'n fles.
Fragment van 'n fles.
Ligging Vallei van die Konings
Land Vlag van Egipte Egipte
Ontdek 9 Desember 1900?
Uitgrawings deur Victor Loret (1899?)
Howard Carter (1900, 1921)
← Vorige
KV41
Volgende →
KV43

KV42 in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte, is as grafkelder ontwerp vir Meritre-Hatsjepsoet, die vrou van farao Toetmoses III van die 18de Dinastie. Sy is egter nie daarin begrawe nie.

Die grafkelder is dalk tydens die bewind van Amenhotep II deur Sennefer, 'n burgemeester van Thebe, en verskeie lede van sy familie herbruik.[1] Dit bevat 'n cartouchevormige grafkamer, nes ander vroeëre grafkelders uit dié dinastie.

  1. "KV 42 (Hatshepsut-Meryet-Ra)". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2016. Besoek op 20 Junie 2007.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne