KV44

KV44
Grafkelder van onbekendes
Die plan van KV44.
Die plan van KV44.
Ligging Vallei van die Konings
Land Vlag van Egipte Egipte
Ontdek 26 Januarie 1901
Uitgrawings deur Howard Carter (1901)
Donald P. Ryan (1991)
← Vorige
KV43
Volgende →
KV45

KV44 is 'n grafkelder in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Dit is in 1901 deur Howard Carter, die hoofinspekteur van oudhede, ontdek en verken namens die miljoenêr-sakeman Theodore M. Davis en in 1991 herondersoek deur 'n span onder Donald P. Ryan.

Die enkele kamer het die oorblyfsels van die oorspronklike sewe mummies bevat. Die grafkelder dateer van die 18de Dinastie.[1]

  1. Reeves & Wilkinson 1996, pp. 184.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne