Kaapse stokroos

Kaapse stokroos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. africana
Binomiale naam
Sparrmannia africana
L.f., (1782)
Sinonieme
  • Sparrmannia acerifolia Steud.

Die Kaapse stokroos (Sparrmannia africana) is ’n spesie blomplante in die familie Malvaceae (soms in Tiliaceae geplaas) en is inheems aan Suid-Afrika en Madagaskar. Hierdie plant moet nie met Alcea rosea (Engels: hollyhock), wat meer algemeen as stokroos bekend staan, verwar word nie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne